On the Road

On the Road
Drie weergawes van On the Road

SkrywerJack Kerouac
LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
TaalEngels
OnderwerpBeat
GenreNie-fiksie
UitgewerViking Press
Uitgegee5 September 1957
MediumDruk (gebind & sagteband)
Bladsye320
Voorloper The Town and the City (1950)
VervolgThe Subterraneans (1958)

On the Road (Afrikaans: Op die pad) is 'n boek geskryf deur die Amerikaanse skrywer Jack Kerouac en vir die eerste keer uitgegee in Augustus 1957. Die verhaal is merendeels outobiografies en gaan oor verskillende reise wat Kerouac tussen 1947 en 1950 deur die Verenigde State en Meksiko gemaak het en die persone wat hy op die pad ontmoet het. Die boek was gekies deur die Time tydskrif as een van die 100 beste Engelse romans van 1923 tot 2005.[1]

  1. "ALL-TIME 100 Novels: The Complete List". TIME Magazine (in Engels). 2005. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Maart 2010. Besoek op 29 Desember 2018.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by razib.in